1
/
of
4
Hardekool
Men's T-Shirt
Men's T-Shirt
Regular price
R 290.00 ZAR
Regular price
R 320.00 ZAR
Sale price
R 290.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Die Hardekool-hemp se doel is eenvoudig: al wat dit moet doen is duursaam en gemaklik te wees. Ons by Hardekool kan gelukkig met trots sê dat ons hierdie doel bereik het. Die hemp het ’n hoë katoeninhoud (180g) en is asemhalend. Dus verseker dit dat die gebruiker koel bly in die somer en dat die hemp nie net ’n een-seisoen-hemppie is nie, maar iets wat ’n hele paar jaar saam met jou kan bly.
Share



